Sport Prestasies - 2017

Uit die 7 Spanne word die volgende uitslae behaal tydens die Easterns League:

Vier Spanne (1ste Span, 15A, 14A en 14 B) behaal die finale in die Easterns League (Meer as enige ander skool in die Easterns)

Vyf Spanne (1ste Span, 15A, 15B, 14A en 14B) behaal die semi-finale in die Easterns League


Easterns Provinsiale Spelers:

Harley Steyn (Easterns 19A National Week)
Saahil Khan (Easterns 17A National Week and CSA u17 Squad)
Adrian de Vries (Easterns 17A National Week)
Taku Kuzipa (Easterns 17B National Week)
Juandre Johnson (Easterns 15A National Week - Captain)
Dononvan du Randt (Easterns 15A National Week)
Amaan Khan (Easterns 15B National Week)
Shane Speed (Easterns 15B National Week)

Vorie Cricket Series 2017:

Hans Moore se 1ste en O/15 A spanne wen albei Hoërskool Voortrekker se Krieket Toernooi.

Die swemspan het gisteraand deelgeneem aan die jaarlikse Interhoёr Gala by Boksburg Noord Swembad. Ons leerders het die volgende prestasies behaal:

7 x Goue Medaljes
9 x Silver Medaljes
10 x Brons Medaljes


Wiehan Faurie word aangewys as die Junior Victor Ladorum tydens die geleentheid – Foto 2 Deelnemende Skole: Benoni High School, Hoёrskool Secunda, Springs Boys High School en Hoёrskool Hans Moore

Hans Moore eindig algeheel tweede in die Interhoёr Gala.

Congratulations!! Jordan Reighn Watts has been selected as an Easterns Junior Squash player to represent Easterns Gauteng at the Bloemfontein SA Country Festival Squash tournament 28 April - 01 May 2017. He is one of 4-players that have been selected and invited to attend this closed tournament (invitation only). We wish you all the best Jordan!!

Die 0/17 A netbal span is Ekurhuleni WENNERS, hulle het Springs Girls High 20-11 gewen en toe vir Germiston High 20-6 gewen.

Die O/17 A netbal span wen ook die Ekurhuleni Challenge op 12 Junie 2017 waar hulle Hugenote wen met 21 – 11. Hulle gaan dan deur na die Gauteng Play-Offs.
Die O/17 A Netbal Span het in die Gauteng Skole Kampioenskappe deelgeneem op 16 en 17 Junie 2017. Hulle het in die semi-finaal teen Hoёrskool Kempton Parkgespeel en 13-9 gewen en toe uitgespeel in die finaal teen Krugersdorp High School maar toe ongelukkig verloor. Hulle eindig toe 14de in Gauteng.

Prestige Jeugsport – Bron

Marcel Redelinghuys and Theuns du Toit were chosen to represent South Africa in Dallas Texas in July 2017. Here they will play for the South African Prestige Team against teams from Canada, USA, New Zeeland, Argentina, Australia and three other South African invitational teams.

O/15 A - Wen die Valke Groot-Skole Liga.
O/16 A – Wen die NWU Vaal Skole Reeks.

Sharnè Neves (O/15) wat Hoërskool Hans Moore gaan verteenwoordig tydens die Nasionale Skole Skaak toernooi in Durban eindig Nasionaal tweede.

Josh van Wyk (Grade 12 learner) qualifies 2nd fastes at SA National Track Championships Elite Pursuit.