hans moore 2017
Hoërskool Hans Moore
MENU
BESTE TEGNIESE Hoërskool in Gauteng – 2015 & 2016
Nasionale WENNERS van die kykNET Revue Kompetisie - 2016
rcls

Welkom by ons Webtuiste

Hoërskool Hans Moore is geleë in Benoni; ‘n stad aan die Oos-Rand van Suid-Afrika. Hans Moore bied alle leerders kwaliteit opleiding en spesialiseer veral in tegniese rigtings. Die klasse word aangebied in Afrikaans sowel as Engels.

hoof van hansmoore

Uit die hoof se kantoor...

ń Woordjie van verwelkoming

Beste Nuwe Moorie,

Baie welkom nuwe Moorie Wenner. Baie geluk met jou wenkeuse. Jy sal vind hierdie is ‘n skool waar elkeen wat deelneem ‘n wenner is. ‘n Skool met geweldig baie geleenthede. Gryp hierdie geleenthede aan en jy sal as mens groei en ontwikkel.

Wees opgewonde, word deel van ‘n nuwe familie, ‘n familie wat ondersteunend is.

Moorie-Groete

hoof sign
Hans MooreHoekom onsKontak ons
AlgemeenSport PrestasiesPrestasiesSport
KultuurFotosPersoneel