Culture Achievements - 2017

Die Hoërskool Hans Moore van Benoni het met die louere in die kykNET NOU Revue 2016-Kompetisie weggestap met hul aanbieding Daar is ‘n tyd – There Is a Time.

Congratulations to Mrs Ve Botha and her grade 10 and 11 Public Speaking teams who whitewashed the Gauteng Inter-School Public Speaking League! The results were as follows:

Prepared Individual Speeches:
Johnathan Beardsley-1st

Unprepared Individual Speeches:
Jade Maasdorp-1st Henco v Nieuwenhuizen-2nd Johnathan Beardsley-4th

Team Event:
Hans Moore A++-1st Johnathan Beardsley, Jade Maasdorp, Kian Strydom and Vincent Dickerson. Hans Moore A+-3rd Henco van Nieuwenhuizen, Francois van Wyngaart, Varnu Govender and Heinrich Basson.

Weereens baie geluk aan Esmi van Wyk wat hierdie week aan die ATKV Landswye Finaal kompetisie te Worcester gaan deelneem. Ons wens haar en Me. V. Botha alle sterkte toe en 'n veilige reis.

Culture Achievements - 2018

DIE HANS MOORE MUSIEKSKOOLLEERDERS PRESTEER



Die Hans Moore Musiekskool se leerders o.l.v dr. Marita Badenhorst het oudergewoonte puik presteer tydens die onlangse Musiekteorie-eksamens van Unisa. Die musiekskool spog met twee leerders op die Unisa-ererol vir uitblinkers met gemiddelde van 95% en meer.

Net ‘n handjievol leerders regoor Suid-Afrika spog met hierdie prestasie!!

Die leerders is Simoné du Toit (98%) en Tersia Crafford (95%). Afgesien van hierdie puik prestasies slaag 15 leerders hulle eksamens met lof en 4 met eervolle vermelding, terwyl 8 kandidate ook die eksamens met goeie gevolge aflê. Die onderskeidingskandidate van die Hans Moore Musiekskool na afloop van die eksamens is Simoné du Toit – 98%,Tersia Crafford- 95%,Charlize Muller- 89%,Devlin Breedt- 88%, Danica Hough-88%, Stephen Hill- 88%, Esmé Raaths- 87% ,Cailin Breedt- 86%, Brandon Potgieter- 86%,Ilanka van Eeden- 85%, JP Swart- 84%,Daniel Mearns- 83%, Ethan-Sean Hullyer- 81%,Natalie Coetzer-80%, Amoré Groenewald- 80%.
Baie geluk aan al hierdie kandidate!